Harrismith is eens die juweel van die Oos-Vrystaat genoem. Soos ‘n reuse hoeveelheid plattelandse dorpe in die land, het Harrismith ook verval. Die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit al jare onder administrasie, maar dinge het net slegter en slegter gegaan. Die inwoners van die dorp het egter besluit genoeg is genoeg en self ingespring – tot groot ontsteltenis van die munisipaliteit. Harrismith was once called the jewel of the Eastern Free State. Like other towns in the country side, Harrismith also deteriorated. The Maluti-a-Phofung municipality has been placed under administration for many years, but the situation went from bad to worse. Harrismith’s residents decided enough is enough and started fixing things that need to be fixed.
0 Comments
Leave a Reply. |
Categories
All
Archives
September 2024
|