English Version. Well… That’s awesome Mr MM.. We here at HIT Residents Association are really pleased that you are finally coming to light after multiple unanswered letters from our office to yours. But like always… The cries of the people’s actual needs fall on deaf ears and your sense in prioritizing is up to crap. QUESTIONS: Why fix potholes while people don’t have running water in their homes? Don’t you think it’s cruel to expect of mothers, little children and grannies to transport heavy buckets of water to their homes by foot on a daily basis? How must people maintain cleanliness and good hygiene if they have no running water in their homes? How long do you think your road patch work is going to last while heavy water tankers travel over your repairs under your instructions on a daily basis? How much are these tankers costing the community versus just repairing pipelines and installing much needed pumps to solve the problems PERMANENTLY? #SiesMalutiAPhofung #GeenDienslewering #NoServiceDelivery #WastefulExpenditure #NoRunningWaterCovid #Harrismith #Intabazwe #Tshiame 2020/#038 Afrikaanse Weergawe. Wel, dit is wonderlik, mnr. MM. Ons hier by HIT Inwoners vereniging is baie bly dat u uiteindelik aan die lig kom ná verskeie onbeantwoorde briewe van ons kantoor aan u. Maar soos altyd ... Die huil van die mense se werklike behoeftes val op dowe ore en u sin om te prioritiseer, is om tot die gek te lyk.
Vrae: Waarom slaggate regmaak terwyl mense nie lopende water in hul huise het nie? Dink u nie dat dit wreed is om te verwag dat moeders, klein kindertjies en oumas daagliks swaar emmers water na hul huise te voet moet vervoer nie? Hoe moet mense netheid en goeie higiëne handhaaf gedurende Covid en normale omstandighede as hulle geen lopende water in hul huise het nie? Hoe lank dink u gaan u padwerk hou terwyl swaarwatertenkwaens daagliks oor u herstelwerk ry onder jou instruksies? Hoeveel kos hierdie swaarwatertenkwaens die gemeenskap, en is dit nie net goedkoper om pypleidings te herstel en pompe wat nodig is te installeer om die probleme PERMANENT op te los nie? #SiesMalutiAPhofung #GeenDienslewering #NoServiceDelivery #WastefulExpenditure #NoRunningWaterCovid #Harrismith #Intabazwe #Tshiame 2020/#038
0 Comments
Your comment will be posted after it is approved.
Leave a Reply. |
Categories
All
Archives
September 2024
|